Jaloesie?

by subacati

'n Ou Boesman kry 'n spieel in die veld.
Hy weet nie wat dit is nie.
Skrik toe hy daarin kyk, want die gesig wat hy sien, lyk nes sy oorlede pa.
Elke keer as hy na sy pa verlang, kyk hy in die spieel en huil verdrietig.
Sy vrou wonder wat aangaan en gryp die spieel.
Sy kyk daarin en sien die lelikste vrou wat sy nog ooit gesien het.
s
Sy skree vir haar man: "Jou gemors, is dit oor hierdie ou lelike meid wat jy
so tjank?"

Advertisements